top of page
Ds Hennie West

Ds Hennie is betrokke by die Pastorale Bediening, Dienste Verhoudinge,

Sel & Nuwe intrekkers, die Mentorraad, Finansiële bediening,

Toerusting bediening en die Gebedsbediening.

As Leraar dien Ds Hennie die gemeente ook deur prediking, siekebesoek,

hospitaal besoek, troues en begrafnisse. Ds Hennie vat ook verantwoordelikheid

vir selgroepe in die gemeente en het 'n passie vir Huwelik berading.

Ds Hennie kan gekontak word deur:
Selfoon: 083 450 7733
Epos: hennie@wilgespruit.co.za of hfwest@mweb.co.za

Ds Braam Smith

Ds Braam is verantwoordelik vir die Jeug Bediening, Eiendoms Bediening,

 Musiek Bediening, Getuienis Bediening, Erediens Bediening,

Barmhartigheid en LWOH, en die Bemarking en Kommunikasie van die gemeente.

As Leraar dien Ds Braam die gemeente ook deur prediking, siekebesoek,

hospitaal besoek, troues en begrafnisse. Ds Braam vat ook verantwoordelikheid

vir die Wilgespruit Sondagskool Program, Gesinsdienste in die saal, aanddienste

en verskeie jeug georiënteerde aksies, sy passie is Jeug en Musiek.

Ds Braam kan gekontak word deur:

Landlyn: 011 764 2000
Selfoon: 060 556 9765
Epos: braam@wilgespruit.co.za

bottom of page