Ontvlam Sondagskool

Ons Gesingsgerigde erediens in die saal begin 8h30 en is ingedeel in

Junior Sondagskool (Graad 1 – 6) – Sondae gedurende skoolkwartale tydens albei oggenddienste in die saalkompleks.

Senior Sondagskool (Graad 7 – 11) – Sondae gedurende skoolkwartale om 17:30 – 18:30.