Selgroepe

‘n Kern aspek van ons geloofsreis is dat ons ons geloof met mekaar deel, saam deur mekaar groei as mens, materiaal gebruik wat jou groei aan help met ‘n selleier wat leiding ontvang vanaf ons leraars. Selgroepe laat ons gemeente toe om saam ons geloof te beoefen. Hierdie is ‘n kern aspek van ons bedieninge aan ons lede.

Selgroepe