Ondersteuning

Wilgespruit het ‘n span, onder leiding van Jannie Coetsee wat ons gemeente en mense bedien.

 

Ondersteuning deur middel van privaat gesprekke met persone met geestelike nood en behoefte aan bevryding van alle vorme van afhanklikheid soos pornografie en substans-verslawing asook trauma bystand. Ons span troos mense in situasies van rou-smart, roof, kaping en aanranding, asook motor ongeluk besering.

Ds Hennie is die huwelik- en gesin spesialis en Ds Andries fokus op rou-smart.

 

Afsprake word deur Estienne (by die kerkkantoor) gemaak.