Huwelike

By Wilgespruit Gemeente stap ons die pad saam met jou voor en na die groot dag. Die volgende is beskikbaar vir ons lidmate – huweliksvoorbereiding, ondersteuning,  huweliksberading en huweliksverryking.

1. Huweliksvoorbereiding: Elke paartjie wat in Wilgespruit Gemeente in die huwelik bevestig word, word deur ‘n proses van 5 sessies geneem met een van ons predikante in voorbereiding vir die nuwe fase in u lewe.

2. Aansoekvorm vir  huweliksbevestiging: Vul asseblief die vorm in en een van ons personeel sal u kontak om die nodige reëlings te tref om u behoeftes te bepaal en die geleentheid met u te bespreek.

 

Huweliksvorm docx