Doop

Die doop proses is een waar ons met die ouers oor ‘n periode van 2 sessies ouers voorberei oor hoe om hul kinders in die Woord van God groot te maak.

Vul asseblief die volgende vorm in en ons sal u kontak om die nodige reëlings te tref.

Druk die vorm uit en vul in asb.

DOOPVORM