Begrafnisse

Ons staan jou graag by in die hartseer tyd wanneer ‘n geliefde sterf. Volg hiedie stappe om begrafnisreëlings te finaliseer.
1. Skakel die leraar van jou keuse
2. Skakel die begrafnisondernemer van jou keuse
3. Skakel Nico om reëlings te tref vir die gebruik van die fasiliteite en vir verversings asook vir enige ander logistieke reëlings @ nico@wilgespruit.co.za

By Wilgespruit huisves ons ‘n gedenkmuur op die kerk se terrein. Bekom ‘n nis deur vir Lidia te kontak by lidia@wilgespruit.co.za